Webblad ontwerp en onderhou deur XrossBeat Media - 2018

Tuis Kunstenaars Word 'n Netwerk Sanger Kontak Ons

WIE IS DIE NETWERK SANGERS?


Die Netwerk Sangers Vir Jesus is ‘n groep gospel sangers wat besluit het om eerder saam te werk, as teen mekaar.  Die groep het ontstaan nadat die Here dit op Chris en Nicolene Visser se harte geplaas het, en tans is hulle ook die dryfkrag agter die groep.

Hul leuse is “help ander, en jy sal gehelp word”, en hul visie is gebaseer op 2 Korintiërs 4:5.

"Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus wil."


Hul strewe om soos een liggaam te funksioneer soos wat die Bybel dit betaam, en elke sanger dra elk hul eie bydra by tot die groep, al is dit groot of klein.  Onder mekaar deel hulle kennis, ervaring, kontakte en geleenthede om elkeen te help groei en te bevorder in hul bedieninge.  Want om mekaar so te help bevorder ons nie net mekaar nie, maar grootliks die Koningkryk van God.

ONTVANG ‘N MAANDELIKSE NUUSBRIEF

Ontwerp van webblad

geborg deur:

Ontvang elke maand ‘n nuusbrief direk in jou e-pos inboks wat al die jongste nuus, optredes, kompetisies en getuienisse bevat.

Teken aan om op die koevert te kliek.